top of page
Alternatief In Afrikaans

WIE IS AIA?
Alternatief in Afrikaans is 'n onafhanklike mediaplatform wat fokus op alle alternatiewe asook rock Afrikaanse musiek. Wat in 2024 as 'n eenvoudige speellys begin het, het ontwikkel tot 'n platform vir musieknuus, kunstenaarstories, nuwe vrystellings, speellyste en mediadienste. Lees meer hier.
bottom of page










